Vrou ag­ter tra­lies

Suid-Kaap FORUM - - News - - C­li­ve P­re­to­ri­us, kor­re­spon­dent

HEIDELBERG ’n 28-Ja­ri­ge vrou is ag­ter tra­lies op aan­klag van aan­ran­ding met die op­set om erns­tig te be­seer. Sy het Sa­ter­dag­aand 15 De­sem­ber haar 52-ja­ri­ge saam­leef­maat na be­we­ring erns­tig met ’n skerp voor­werp aan­ge­rand in die nu­we Diep­kloof-uit­brei­ding. Die vrou is saam met haar sus­ter deur die po­li­sie op die to­neel ge­ar­res­teer, waar­na die sus­ter na on­der­vra­ging vry­ge­laat is. Die be­skul­dig­de het Dins­dag in die hof ver­skyn. Die slag­of­fer was nog Maan­dag­og­gend in Ri­vers­dal­hos­pi­taal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.