Mees­te ma­trieks juig

Suid-Kaap FORUM - - Voorblad -

Die lang ge­wag vir 2018 se ma­tri­ku­lan­te is ver­by en die oor­gro­te meer­der­heid in die Hes­se­qua-streek be­hoort te­vre­de met hul uit­slae te wees. Ho­ër­skool Al­ber­ti­nia se slaag­sy­fer styg van 89,5% na 91,4%, ’n goeie re­de vir hul­le om so uit­bun­dig te wees. Ar­no van der Mes­cht en Ma­vour­neen Ol­kers het elk­een vir een on­der­skei­ding ge­sorg. Van der Mes­cht ver­kry sy A in toe­ris­me en Ol­kers haar A in En­gels. Su­ne Mat­thee is as die top­pres­teer­der aan­ge­wys. T­waalf van die 35 leer­ders wat die ek­sa­men af­ge­lê het, slaag met bac­ca­lau­re­us vry­stel­ling. Lees meer op blad­sye 2 en 3 oor hoe die an­der sko­le in die streek ge­vaar het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.