Lan­gen­ho­ven vier fees met 4 A-kan­di­da­te

Suid-Kaap FORUM - - Matriek-uitslae / Matric Results -

RIVERSDAL Ho­ër­skool Lan­gen­ho­ven spog van­jaar met vier A-kan­di­da­te en ’n slaag­sy­fer van 97,3%. Ra­dant Mal­her­be slaag met agt A’s. Hy is die top­pres­teer­der en ver­kry ’n ge­mid­deld van 90%. Vier van dié agt A’s is met meer as 90% ge­slaag, waar­van wis­kun­de met 94%, re­ke­ning­kun­de met 91% en fi­sie­se we­ten­skap met 95%. An­ru van S­chalk­wyk se ge­mid­deld is 86,14%. Hy slaag met 7 A’s, waar­on­der in­ge­ni­eurs­gra­fi­ka en ont­werp 90%, le­wens­we­ten­skap 90% en fi­sie­se we­ten­skap 93%. Ja­ni­que Ger­ber slaag met 5 A’s en ’n ge­mid­deld van 83,14%. Cai­la Chris­tie slaag ook met 5 A’s en ’n ge­mid­deld van 81%. Van die 97,3% kwa­li­fi­seer 73,3% vir graad­stu­die. Uit die 75 ma­tri­ku­lan­te het 73 ge­slaag. Vyf­tien leer­ders slaag as B-kan­di­da­te.

Van links: Cai­la Chris­tie, Ja­ni­que Ger­ber, Ra­dandt Mal­her­be en An­ru van S­chalk­wyk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.