Bui­te­lan­ders skenk ruim

Suid-Kaap FORUM - - Voorblad -

RIVERSDAL Die lei­er van 'n groep bui­te­lan­ders het ao. Hans Busch van Riversdal-po­li­sie ge­na­der om hom be­hulp­saam te wees met die le­we­ring van kos­pak­kies aan be­hoef­ti­ge men­se in die ge­meen­skap.

"Dit is by die po­li­sie­sta­sie per koe­pon aan in­wo­ners oor­han­dig so­dat daar geen on­e­nig­heid kan plaas­vind nie," ver­dui­de­lik Busch.

In­wo­ners van Ri­ver­vil­le, Aloe­rid­ge, Mô­re­stond en K­wa­no­kut­hu­la het hier­by ge­baat. Busch is die sek­tor­be­stuur­der van hier­die woon­ge­bie­de.

"Die blyd­skap op die men­se se ge­sig­te was on­be­skryf­lik en hul­le het die sken­kers be­dank vir wat hul­le ge­doen het," ver­tel Busch.

Hy wens al­le Mos­lems 'n ge­se­ën­de vas­tyd toe.

Van links is S­ho­vo Ahmed, Roiv Ahmed, Mi­ja­nur Ra­ham, ao. Hans Busch, Said Rah­man, Ma­mun Hos­sain, Ro­bi K­han, Am­la Hos­sain en Ni­aj Rah­man.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.