Talk of the Town

‘n Veer in die hoed vir Port Alfred Hospitaal

- Chris en Hannatjie Benecke

Vandag wil ons graag ‘n veer in die hoed van die Port Alfred Hospitaal plaas.

Die diens wat ons van hulle ontvang het was en is elke keer baie goed.

Ek loop reeds ‘n lang pad saam met hulle, maar die afgelope twee maande was gesondheid­sgewys vir my ‘n moeilike tyd.

Ek was vir ‘n week in die hospitaal, asook verskeie kere by die dokter, en kannie uitgepraat raak oor die goeie diens wat ek by hulle ontvang het nie.

My vrou het ook vanaf Maart ‘n pad met hulle gestap en intussen ‘n operasie gehad, en sy het presies dieselfde diens ontvang by almal.

‘n Spesiale dank aan die OPD-afdeling en elke personeell­id daar — die susters veral en die dokters, tot by die skoonmaker­s. Nie een keer ongeduldig, net vriendelik, behulpsaam en op hul pos.

Daarom wil ons sommer ‘n volstruisv­eer in hul hoed plaas. Baie, baie dankie — julle kan met reg trots wees.

 ?? Picture: FAITH QINGA ?? PROFESSION­ALS: A Port Alfred family is grateful to the Port Alfred Hospital, the Outpatient­s Department in particular, for the care they have received over the past few months. From left: Senior Enrolled Nurse LyzelleTar­entaal, Profession­al Nurse Portia Isaacs, Senior Enrolled Nurse Zamuxolo August and Profession­al Nurse Marilyn Tarentaal. Absent is PN Govender.
Picture: FAITH QINGA PROFESSION­ALS: A Port Alfred family is grateful to the Port Alfred Hospital, the Outpatient­s Department in particular, for the care they have received over the past few months. From left: Senior Enrolled Nurse LyzelleTar­entaal, Profession­al Nurse Portia Isaacs, Senior Enrolled Nurse Zamuxolo August and Profession­al Nurse Marilyn Tarentaal. Absent is PN Govender.

Newspapers in English

Newspapers from South Africa