Tuis Badkamers

Maak ’n uitstalkas

As jy ’n kas in die badkamer kort vir jou bederfgoed, begin met ’n venster. Sowaar.

- Deur Deon de Goede • Foto’s Francois Oberholste­r • Stilering Johané Neilson

Inkopielys

• tweedehand­se venster

• 22 x 220 mm-dennehout, soos volg gesaag: twee lengtes van 845 mm (sykante) vier lengtes van 470 mm (bokant en rakke)

• 845 x 515 mm-hardebord (rugkant)

• een pakkie 6 mm x 40 mmspaander­bordskroew­e

• een pakkie 25 mm-spykers

• twee plaatskarn­iere

• vier hegplate (vir ophang)

• magnetiese knip

• 150-grint-skuurpapie­r

• houtvuller

• handvatsel

Gereedskap

• potlood • maatband

• winkelhaak • hamer

• koordlose boor en 3 mm-boorpunt

• 12 mm-plaatboorp­unt

• kwas

 ??  ?? Ingeboude laaikas deur Osterwald & Sons; plantpot van Woolworths; toiletware van MRP Home O N DER 220 mm 845 mm BO 470 mm Deon de Goede Projeknota­s• Pas jou kas se mate aan volgens die grootte van die venster.• Loer by skrootwerw­e of vlooimarkt­e rond vir ou vensters (’n raam met klein ruite maak ’n mooi kassie).• Onthou om gidsgate te boor. PROJEKGIDS Harde werk 4/10 Vaardighei­dsvlak 4/10 Tyd nodig ± 1 uur (verf uitgesluit)
Ingeboude laaikas deur Osterwald & Sons; plantpot van Woolworths; toiletware van MRP Home O N DER 220 mm 845 mm BO 470 mm Deon de Goede Projeknota­s• Pas jou kas se mate aan volgens die grootte van die venster.• Loer by skrootwerw­e of vlooimarkt­e rond vir ou vensters (’n raam met klein ruite maak ’n mooi kassie).• Onthou om gidsgate te boor. PROJEKGIDS Harde werk 4/10 Vaardighei­dsvlak 4/10 Tyd nodig ± 1 uur (verf uitgesluit)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa