Tuis Badkamers

Swart op wit

-

Jeanne Botes het swart-en-wit geometries­e plakpapier op al vier mure van die gastebadka­mer in haar huis in Kaapstad gebruik. Vir kontras met die dramatiese motief het sy die houtvloer behandel met Woodoc Stain in die kleur Ebony. “Dit was eers so ’n dooie ruimte,” sê Jeanne. “Dis nie ’n vertrek waar ek baie tyd deurbring nie; daarom het ek gemik vir maksimum trefkrag!” >>

Designers Guild-plakpapier van Home Fabrics

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa