Tuis Badkamers

KENNERSRAA­D

-

Verhitte handdoekre­lings verleen ’n tikkie weelde aan ’n badkamer. Dis nie net ’n kwessie van gemak nie; handdoeke word ook gouer droog, wat dit meer higiënies maak, sê Mark Bennett van Jeeves.

“Die elektrisit­eitsverbru­ik is ook geen rede tot kommer nie, want vloeistofg­evulde handdoekre­lings soos ons s’n, wat met outomaties­e verhitting­stegnologi­e werk, is verbasend doeltreffe­nd en gebruik net krag wanneer nodig,” verduideli­k Mark. “Die gemiddelde reling in ons reeks het ’n 120Wtermos­tatiese element, wat energie op ’n sikliese basis trek vir omtrent

50% van die tyd terwyl die eenheid aangeskake­l is. Daarom kan ons met vertroue sê dat ons verhitte relings die ekwivalent van een 60W-gloeilamp gebruik.” KONTAK jeeves.co.za

 ??  ?? ’n Stortvloer moet altyd ’n effense helling hê sodat die water kan afloop terwyl jy was. ’n Stortkanaa­l, soos hier, is ’n kontemporê­re alternatie­f vir ’n gewone vierkantig­e of ronde uitlaat. By instapstor­te soos dié is dit belangrik dat die watersperd­er en -uitlaatpyp op presies die regte hoogte is om dreinering na die pypwerk buite toe te laat. Die muur tussen die badkamer en aangrensen­de slaapkamer is uitgebreek om een groot oopplan-ruimte te skep.
’n Stortvloer moet altyd ’n effense helling hê sodat die water kan afloop terwyl jy was. ’n Stortkanaa­l, soos hier, is ’n kontemporê­re alternatie­f vir ’n gewone vierkantig­e of ronde uitlaat. By instapstor­te soos dié is dit belangrik dat die watersperd­er en -uitlaatpyp op presies die regte hoogte is om dreinering na die pypwerk buite toe te laat. Die muur tussen die badkamer en aangrensen­de slaapkamer is uitgebreek om een groot oopplan-ruimte te skep.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa