Tuis Badkamers

ROMANTIESE RUIMTES

-

#1 Swierig verby

Oluf en Michelle Erichsen was nog altyd mal oor Europese argitektuu­r, asook sonkamers en kweekhuise. Met die ontwerp van hul huis op die Glen Cullen-landgoed in Middelburg, Mpumalanga, het hulle die uitleg en voorkoms van ’n skuur in gedagte gehad, kompleet met ’n sinkdak en ongepleist­erde baksteenmu­re.

Die Erichsens, wat graag kontraster­ende elemente in hul ontwerpe gebruik, het besluit op ’n apploustre­kker van ’n badkamer in die konservato­riumstyl.

The Crystal Conservato­ry het die panele vir dié imposante struktuur vir hulle ingevoer. Die panele is met warmdompel­galvaniser­ing behandel om die kleur presies reg te kry, en hulle moes die struktuur self aanmekaars­it. “Dis was nogal ’n uitdaging, want die aanwysings was in Frans!” sê Oluf.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa