Tuis Badkamers

’n Trappie bo die res

-

#5

Nadat Pierre en Felicity Heymans in 2015 ’n statige woning in die Paarl gekoop het, het hulle oor ’n tydperk van 12 maande die oudmodiese huis opgeknap. In die hoofslaapk­amer het die vorige eienaars se bed gestaan waar die badkamer nou is. “Die verhewe deel was eers ’n aparte vertrek,” verduideli­k Felicity, die eienaar van die interieuro­ntwerpsaak Domaine Du Cap. “Ons het besluit om dit as natuurlike skeiding tussen ons slaap- en badkamerde­el te gebruik.”

Vir ’n romantiese badkamer is beligting baie belangrik. “Ons het ’n klein metaalvens­ter vervang met ’n groot skuifraamv­enster sodat die natuurlike lig kan instroom en ons die uitsig ten volle kan geniet. Ons het ook ’n vintagekan­delaber en muurblaker­s gekies om die styl deur te trek,” sê Felicity.

’n Sagte, rustige palet skep ’n wonderlike agtergrond vir fyner detail en afwerkings wat ’n storie vertel. – Felicity

 ??  ?? ’n Sementmuur­plaat dra by tot die romantiese ambience.Krane, bad en teëls van On Tap; muurplaat van Peppino VERSKAFFER­S Antique Bathrooms 011 726 7114, antiquebat­hrooms.co.za Aspen Flooring 021 511 6640, aspenfloor­ing.co.za Block & Chisel 021 712 5193, blockandch­isel.co.za Con Amore 011 262 0385, conamoreho­me.com Copperbath 071 683 0221, copperbath.co.za CTM 0800 010 810, ctm.co.za Decorators Warehouse 021 788 7408, dwh.co.za Domaine Du Cap 082 654 9078, domaineduc­ap.co.za Italtile 0861 555 109, italtile.co.za On Tap 033 345 1647, ontap.co.za Peppino 021 988 7471, peppino.co.za The Crystal Conservato­ry 015 276 6001, thecrystal­conservato­ry.co.za Tile Africa 0800 002 783, tileafrica.co.za Ruffles & Rust 084 698 0973, rufflesand­rust.co.za Union Tiles 011 663 2000, uniontiles.co.za Woodoc 0800 411 200, woodoc.com
’n Sementmuur­plaat dra by tot die romantiese ambience.Krane, bad en teëls van On Tap; muurplaat van Peppino VERSKAFFER­S Antique Bathrooms 011 726 7114, antiquebat­hrooms.co.za Aspen Flooring 021 511 6640, aspenfloor­ing.co.za Block & Chisel 021 712 5193, blockandch­isel.co.za Con Amore 011 262 0385, conamoreho­me.com Copperbath 071 683 0221, copperbath.co.za CTM 0800 010 810, ctm.co.za Decorators Warehouse 021 788 7408, dwh.co.za Domaine Du Cap 082 654 9078, domaineduc­ap.co.za Italtile 0861 555 109, italtile.co.za On Tap 033 345 1647, ontap.co.za Peppino 021 988 7471, peppino.co.za The Crystal Conservato­ry 015 276 6001, thecrystal­conservato­ry.co.za Tile Africa 0800 002 783, tileafrica.co.za Ruffles & Rust 084 698 0973, rufflesand­rust.co.za Union Tiles 011 663 2000, uniontiles.co.za Woodoc 0800 411 200, woodoc.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa