Tuis Badkamers

Vet pret!

-

#5

Hannah Little van Durban het iets anders as die gewone in gedagte gehad vir haar nuwe badkamer. “Ek is dol oor motiewe, veral laag op laag!” sê sy. “En ek bring graag verskillen­de elemente by ’n ontwerp in.”

Die apploustre­kker in dié vertrek is die treffende Orla Kiely-plakpapier; dit spog met ’n kleiner weergawe van die ontwerper se bekende blomsteel-motief teen ’n swart agtergrond.

Die bad, wat in ’n ou hotel in Glenwood gevind is, het eers in haar vorige huis gestaan. Dit het ’n nuwe bolaag gekry en Hannah het die buitekant met ’n kwas geverf. “Ek het so baie daarvan gehou dat dit moes saamkom na ons nuwe huis! Ek is net bly dit het gepas,” sê Hannah laggend.

 ??  ?? Die pasgemaakt­e eikehoutka­s pas goed by die kontemporê­re wasbak en krane.Wasbak en krane van Tile Africa Verfkleur Dulux Aegean Cruise 2
Die pasgemaakt­e eikehoutka­s pas goed by die kontemporê­re wasbak en krane.Wasbak en krane van Tile Africa Verfkleur Dulux Aegean Cruise 2

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa