Tuis Badkamers

DIE VLOER

-

Die badkamer het voorheen ’n houtvloer gehad, behalwe in die stort. Toe hulle besluit om die hele vloer te teël, is die houtvloer behou, met ’n verhewe vloer bo-oor. Dit plaas die badkamer op ’n ander vloervlak, wat dreinering onder die stort akkommodee­r sonder nog hoogtevers­kille.

 ??  ?? [ ...]AAN DIEWERKDis in die detailDie stort het ’n muurtjie teen die een sy( onder) – die doel is eintlik om die toilet se uitlaatpyp weg te steek, maar dis hoër gebou en bied nou ’n netjiese alternatie­f vir badkamerra­kkies.
[ ...]AAN DIEWERKDis in die detailDie stort het ’n muurtjie teen die een sy( onder) – die doel is eintlik om die toilet se uitlaatpyp weg te steek, maar dis hoër gebou en bied nou ’n netjiese alternatie­f vir badkamerra­kkies.
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa