Tuis Badkamers

SKRYF IN & WEN

Met drie splinternu­we kategorieë in vanjaar se Regruk met Flair-kompetisie het jy ’n selfs groter kans om te wen!

-

Miskien is jy reeds besig met ’n opknapproj­ek by jou huis, of dalk is jy nog in die beplanning­sfase – maar hier is jou kans om in te skryf vir ons gewilde Regruk met Flair-kompetisie. Dis elke

Tuiskalend­er jaar ’n hoogtepunt op die en ’n groot gunsteling onder opknappers oor die land heen wat nie dié kans om met hul projekte te spog, wil misloop nie.

Die kompetisie, nou in sy 11de jaar, kry in 2019 ’n nuwe kinkel met drie nuwe kategorieë – wat natuurlik meer wenkanse beteken!

Kyk na die vereistes vir elk van dié kategorieë, besluit waar jou projek inpas, en stuur vir ons jou foto’s. Wie weet, dalk is jy een van ons opknappers van die jaar!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa