Tuis Badkamers

Naatlose vloei

-

#2

In Annaline en Gerrit van den Berg se huis op Stellenbos­ch het Cillié Malan van Slee & Co. ’n moeitelose oorgang geskep tussen die hoofslaapk­amer se en suite en die aangrensen­de binnehof met sy luukse stort en groenighei­d. Die wit mosaïekteë­ls in die binnestort is tydloos; daarom sal die badkamer nie gou oudmodies lyk nie.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa