Tuis Badkamers

Stoom voort

-

Goeie ventilasie is noodsaakli­k as jy die spieëls in jou badkamer teen skade wil beskerm, sê Pru Pfuhl, eienaar van Biggie Best.

“Die dun lagie suiwer silwer wat glas in ’n spieël verander, kan ’n aanpaksel kry as jou spieël gereeld aan stoom blootgeste­l word,” waarsku sy. “Maak daarom ’n venster en/of deur oop of skakel ’n suigwaaier aan vir minstens 15 minute ná ’n lekker warm stort of bad.”

Vir ekstra impak, raam jou spieël. “Dis iets vir die oog en kan onooglikhe­de teen die muur verbloem.”

 ??  ?? ’n Kas met ’n spieëlafwe­rking komplement­eer die spieël bo die wasbak (oorkant) en verleen ’n tydlose, elegante atmosfeer wat deur die klassieke bad en bykomstigh­ede versterk word. VERSKAFFER­S EN KONTAKTE Biggie Best 021 534 8662, biggiebest­webshop.co.za BUCO 021 927 5000, buco.co.za Cemcrete 011 474 2415, cemcrete.co.zaEurolux 021 528 8400, eurolux.co.za Holly Wood Kitchens and Furniture0­21 701 7737, hollywoodf­urniture.co.za Jacques Grobler 071 672 3963, urbis.archi KBAC Flooring 021 464 4320, kbacfloori­ng.co.za Slee & Co. 021 887 3385, slee.co.za Swartland Windows and Doors 0861 102 425, swartland.co.zaWomag 021 447 6161, womag.co.za
’n Kas met ’n spieëlafwe­rking komplement­eer die spieël bo die wasbak (oorkant) en verleen ’n tydlose, elegante atmosfeer wat deur die klassieke bad en bykomstigh­ede versterk word. VERSKAFFER­S EN KONTAKTE Biggie Best 021 534 8662, biggiebest­webshop.co.za BUCO 021 927 5000, buco.co.za Cemcrete 011 474 2415, cemcrete.co.zaEurolux 021 528 8400, eurolux.co.za Holly Wood Kitchens and Furniture0­21 701 7737, hollywoodf­urniture.co.za Jacques Grobler 071 672 3963, urbis.archi KBAC Flooring 021 464 4320, kbacfloori­ng.co.za Slee & Co. 021 887 3385, slee.co.za Swartland Windows and Doors 0861 102 425, swartland.co.zaWomag 021 447 6161, womag.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa