Tuis Badkamers

In volle blom

-

#1

’n Vars geur verskaf altyd ’n tikkie weelde. Pluk in jou eie tuin, koop ’n bos vars blomme of belê in ’n pragtige geurverspr­eider, soos Nikki Zigras, ’n residensië­le interieur-ontwerper en eienaar van Studio Do Cabo, in die badkamer van haar klein Victoriaan­se kothuis in die Bo-Kaap gemaak het.

Kas en spieël ontwerp deur Nikki Zigras

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa