Tuis Badkamers

Dis ’n kuns

-

#8

Jou badkamer is dalk nie die eerste plek waaraan jy dink wanneer jy kuns wil uitstal nie, maar dis ’n slim manier om die vertrek mooi te maak. ’n Versamelin­g bekostigba­re afdrukke in klassieke rame, kleurryke of vintage-borde, handgemaak­te teëls, geraamde foto’s of ’n enkele, treffende werk in ’n swierige raam kan almal werk.

Swart-en-wit waterverf-afdruk deur Victoria Verbaan; raam van Country Road by Woolworths; Space Bunny-bord deur Sonja Kastner Ceramics

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa