Tuis Badkamers

#12

Bêreplek vir jou leesstof

-

Met dié naweekproj­ek is jou gunsteling-tydskrifte altyd byderhand.

WAT JY NODIG HET

• 44 x 22 mm- geskaafde dennehout, in die volgende lengtes: vier 400 mm (met ’n 8 mm-gat in die middel van elkeen geboor) een 390 mm een 345 mm

• drie nylon- of leerstroke, 1 m lank

• Alcolin Cold Glue

• Alcolin Woodfiller

• twee 6 mm x 50 mm-boute en moere

• agt 6 mm x 40 mmspaander­bordskroew­e

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa