Tuis Badkamers

SO MAAK JY

-

1 Lym en skroef die 390 mm-plank haaks op die punte van twee van die 400 mm-planke vas. Herhaal met die 345 mm-plank en die ander twee 400 mm-planke.

2 Vul die skroefgate met Alcolin Woodfiller.

3 Pas die kleiner struktuur binne-in die groter een en heg met ’n bout en moer in die gate alkant.

4 Skuur die hout netjies glad. Vou die nylonstrok­e een keer om die dwarslat aan elke kant en kram die punt vas aan die binnekant van die dwarslat. >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa