Tuis Badkamers

SO MAAK JY

-

Meet en maak ’n merk op die smal rand van die 1 800 mm-sye, 150 mm van die ente af. Spasieer dan nog drie merke tussenin, 400 mm uit mekaar. Boor ’n 20 mm-gat by elke merk, ongeveer 30 mm diep. Lym die houtpenne tussen die twee sye vas met Alcolin Profession­al Wood Glue. Wag tot die gom heeltemal droog is, skuur glad, en verf as jy wil.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa