Ons is dol hieroor!
Die kopstuk in Arno en Elzaan de Wit van Welgemoed, Kaapstad, se slaapkamer skei die vertrek van hul en suite. Dit is van bakstene gebou, gepleister en toe met Midas Earthcote geverf in ’n spesiaal gemengde kleur.