V&A met Esté

Tuis Opknap - - Inhoud -

E­ni­ge geld­spaar­wen­ke? ’n Be­ton­vloer wat jy bloot met ’n se­ment­se­ë­laar se­ël, werk goed.

E­ni­ge an­der wen­ke? Ek glo aan wit as neu­tra­le kleur, en grys daar­by bly al­tyd ’n wen­ner – dis my “stem­pel” wan­neer ek op­knap.

Waar­van hou jy die mees­te? By­na el­ke vertrek het nou ’n see­uit­sig en die huis het ’n lief­li­ke vil­la-ge­voel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.