Hoof­ver­an­de­rin­ge

Tuis Opknap - - Inhoud -

• ’n Oop­plan-sit-en-eet­ka­mer, ’n kom­buis en ’n gastekamer met ’n en sui­te-bad­ka­mer is by die be­staan­de struk­tuur ge­voeg.

• ’n Stoep is reg rond­om die huis ge­bou en nu­we be­ton­vloe­re deur die he­le huis ge­gooi.

• ’n Nu­we dak is ge­ïn­stal­leer.

• Die oor­spronk­li­ke be­ton­vloe­re in die hoof­slaap­ka­mer en -bad­ka­mer is af­ge­vlak om­dat dit in ’n swak toe­stand was.

• E­lek­tri­si­teit, lood­gie­terswerk en ri­o­le­ring is by­ge­voeg, want daar was geen be­staan­de diens­te nie.

• Met die hulp van sy buur­man het C­harl ge­pers­te pla­fon­ne en hout­vloe­re ge­ïn­stal­leer – hy het al­bei gratis uit ’n ou huis daar na­by ge­kry.

• ’n Groot kag­gel is in die sit­ka­mer in­ge­bou en ’n an­tra­siet­kag­gel is in die hoof­slaap­ka­mer in­ge­bou.

• Laas­te is die bin­ne­kant van die huis ge­verf; die ag­ter­kant van die ge­bou is net so ge­los en ’n kruip­vy (Fi­cus pu­mi­la) rank dit toe. >>

Vyf ge­luk­ki­ge le­sers kan elk ’n Pen­ny­pin­chers- koop­be­wys ter waar­de van R2 500 elk wen. WEN! SMS die woord PEN­NY ge­volg deur jou naam, pos- en e-pos­a­dres voor 31 Ja­nu­a­rie 2016 na 33409 (el­ke SMS kos R1,50).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.