Tuis Opknap

Soveel tekstuur!

-

Die binnehof in die middel van Louis Heyneman se huis in Kaapstad weerspieël die karakter van dié ekovriende­like huis uitstekend. Dis ’n treffende samespel van (meestal herwinde) materiale in verskillen­de teksture. Die stene vir die keermuur en leiklip teen die fokusmuur kom uit die oorspronkl­ike huis, wat platgeslaa­n is voor dié een 10 jaar gelede gebou is. Die leiklip is in dun stroke gesny vir kontras langs die bakstene. Die klein houtraamve­nster verskaf lig vir ’n trapkuil aan die binnekant. >>

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa