Tuis Opknap

’n Lieflike nuwe uitsig

-

Steph en Karen du Toit het die fasade van hul huis op Swellendam ’n nuwe baadjie gegee deur die ou sinkplaat-afdak met hout te vervang en sodoende ’n funksionel­e balkon te skep. ’n Dubbele oopswaaide­ur, in die plek van een van die vensters bo, maak op die nuwe balkon oop. Die ou houtpilare is vervang met stewiger, langer pilare en die ou sinkplaatd­ak is boontoe geskuif as dak oor die nuwe balkon. Die wit gietyster-detail kontrastee­r pragtig met die kontemporê­re donkergrys mure (Prominent Paints se Charcoal), en ’n rooi stoepvloer rond die prentjie af.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa