Tuis Opknap

Ddit

- Bykomstigh­ede

was ’n prentjie wat enige opknapper se hande sal laat jeuk: ’n vervalle huisie eenkant op ’n plaas, ’n groot ou boom wat daarbo uittroon en ’n uitsig tot doer ver.

“Die huisie hier op ons plaas Vleidam buite Koringberg is in 1930 deur bywoners gebou,” vertel die eienaar, Nikki Loxton. “En alles daaraan is klein – van die vertrekke tot die vensters. Met die restourasi­e het ons so na moontlik aan die oorspronkl­ike gehou, met die mure nog net so skeef soos dit destyds gebou is.”

Nikki en haar man, John, bedryf ’n gaste-ondernemin­g op die plaas, en die huisie is vandag een van die selfsorg-eenhede wat hulle verhuur. Nikki en haar dogter, Christine, wat die ondernemin­g se administra­sie behartig, het die projek saam aangepak.

Hoewel hulle min of meer ’n idee gehad het van hoe die eindproduk moet lyk, was die opknappery tog ’n avontuur, vertel Christine. “Ek dink ’n mens kan nooit regtig 100% voorbereid wees as jy so iets aanpak nie, veral nie as jy die meeste werk self doen Houtskinkb­ord van MRP Home; kussings van Biggie Best; wit kanttafel en keramieksk­inkbord van Fine Linen & Gifts

Houtbak van MRP Home; beker met rooi rand op die tafel van Biggie Best

Kussing met breë strepe van Droomland; ander van Biggie Best

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa