Met Narine
V&A [
Watter geldspaarwenke het jy vir ons? Doen goeie navorsing oor produkte en moenie oorhaastige besluite neem nie. Waar koop jy graag? Ek en my ma snuffel graag dekor-items uit – by winkels én padstalle. Ons het al alles van ystertrommels tot houtleertjies nuwe lewe gegee. ’n Mens kan enigiets mooimaak! Wat geniet julle die meeste van die voltooide projek? Dis so vol karakter. Byna elke stukkie dekor het ’n storie. Wat sal julle volgende keer anders doen? Ek sal ’n professionele loodgieter inkry om die pype te koppel. En dalk vir die projek ’n einddatum gee, anders draai dit te lank!
DIE AFWERKING]
Sement waarby swartoksiedpoeier gevoeg is Mure met sementwater geverf Plafon Isoboard (021 983 1140, isoboard.com) Teëls Mytiles (Southern Art Ceramics, 028 316 3296) Krane AH Marais Seuns (023 626 3071, ahm.co.za) Spore vir hortjies Steel & Pipes for Africa (steelandpipes.co.za)
Bali Trading (028 713 2080, balitrading.co.za); Calitzdorp Antieke Meubels (079 580 0528); Victoria & Albert (023 347 4939 vandabaths.com)
Amora en Merwe Erasmus Hersham, Groot-brakrivier 261m²