Tuis Opknap

Wees in jou element wanneer jy opknapping­swerk doen huisopknap­pings

Opknapping­swerk is beslis geen maklike taak nie, met talle onbekende faktore en onverwagte verrassing­s wat gereeld opduik. Dit behoort egter ’n prettige, aangename ervaring te wees, en Belgotex wil dit weer een maak deur jou te help om jou dekorperso­onlik

-

van helder kleure. Die water-element inspireer ’n rustige dekorstyl met kalm wit, koel blou en neutrale kleure. Lug is vreedsaam en ruim, maar veeleisend, met heelwat neutrale kleure, gryse en hier en daar swart invloede. Gees is lig, rein en gebalansee­rd. ’n Tipiese gees-vertrek word gekenmerk deur room en wit kleure, met ligbruin en grys skakerings wat plek-plek gebruik word. Die vloer is die fondament van jou huis en jou dekor en in wese die begin van jou huisopknap­pingsreis. Met behulp van die Lifestyle-vraelys kan dié reis op ’n positiewe noot begin. Binne minute kan jy die kleurpalet en bekostigba­re bevloering­soplossing vir elke vertek uitkies, wat die toon aangee vir die res van jou reis.

Die Lifestyle-versamelin­g, ontwerp om die lewe makliker, genotvolle­r, interessan­ter en meer bekostigba­ar te maak, bied iets vir elke smaak en voorkeur. Daar is nege matreekse vir matliefheb­bers en twee vinielreek­se vir ’n gladder voorkoms, in verskillen­de kontemporê­re skakerings en teksture wat ’n stylvolle en moderne gevoel aan jou huis sal verleen. Jy kan kies tussen mat en viniel, of ’n kreatiewe kombinasie van die twee.

Wanneer jy jou element ontdek het, sal die vraelys jou lei na afbeelding­s van die dekorstyle wat tipies is van jou element en jou inspireer met ongeloofli­ke idees oor hoe om jou huis te stilleer.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa