Tuis Opknap

Met Catherine

[ ]

- Bykomstigh­ede

Watter wenke het jy vir ander opknappers? Beplan jou begroting met sorg en maak voorsienin­g vir onverwagte uitgawes – en sit dan nog ekstra geld weg! Wat is volgende? Die voortuin: Ons wil graag weer lewe blaas in die bougainvil­leaheining sodat ons elke dag ’n reënboog vol kleure kan sien; die dorings is boonop ’n goeie veiligheid­sversperri­ng. Ons het gruis gebruik as ’n waterwys grondbedek­king in die tuin, maar ek wil graag die sementpaad­jie van die voorhek na die stoep met iets mooiers vervang. En dan moet die jong olienhoutb­ome aan die kant van die eiendom nou hoër groei!

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa