Tuis Opknap ‘Ons het weggooigoed gebruik’ 2017-12-01 - Deur Frieda le Roux • Foto’s Elza Cooper Stilering Suretha Jansen van Rensburg Die vernuftige Lotriets is besig om ’n ou plaasopstal reg te ruk – en die kombuis was eerste!