Fran­se flair op Ko­ring­berg

Tuis - - INHOUD -

Kers­fees is ’n tyd van vro­li­ke sa­me­syn – ook on­der vrien­de,

oud en nuut.

By die Rooi Huis op Ko­ring­berg in die Swart­land weet die Fran­se eg­paar E­ric en Bar­ba­ra Ma­lai­sé hoe om be­hoor­lik fees te vier. Kers­fees is geen uit­son­de­ring nie.

As hul­le nie vrien­de van die Kaap oor­nooi nie, kui­er hul­le saam met an­der dor­pe­naars – “na­week­men­se”, soos hul­le dit noem – of vrien­de van Frank­ryk.

Hul e­nig­ste seun, Ni­co­las (30), reis tans in OosEu­ro­pa; daar­om vier hul­le graag fees saam met an­der ge­lief­des. Van­jaar is dit Fi­am­ma Fors­dick, Alan Do­ve en Ge­or­ge van Rooy­en, al­mal Ko­ring­ber­gers. En dan het Ma­f­ran­za Be­ster van Mal­mes­bu­ry ook kom saam­eet, -lag, -kui­er en -ge­sels. Bon ap­pé­tit!

Deur Jo­hané Neil­son, Kim Bou­gaardt en Be­a­tri­ce Moo­re-N­öthna­gel • Fo­to’s Fran­cois O­ber­hol­ster • As­sis­tent Ma­f­ran­za Be­ster

52

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.