Gaan loer in

Tuis - - WAT’S NUUT -

Re­cre­a­te, die her­skep­maat­skap­py wat be­kend is vir hul kof­fer- en melk­kan

stoe­le, het hul a­tel­jee van Wood­stock na S­to­we­straat 6 in Sout­ri­vier, Kaap­stad, ver­skuif. Ska­kel

021 447 0007.

Lin­ne­goed van die ge­vier­de ver­vaar­di­ger Vol­pes van Port E­li­za­beth is nou te kry by die nuwe Co­ri­craft-Vol­pes-kon­sep­win­kel in To­kai, Kaap­stad, na­dat Co­ri­craft dié fir­ma ge­koop het. Be­soek hul­le by die South Palms-sen­trum, Hoof­weg 333, of by die Co­ri­craft-win­kels in Ca­nal Walk en Van­der­bijl­park.

As jy in S­hong­we­ni, KZN kom, maak ’n draai by Mrs Pin­ker­ton vir al­ler­lei oud­he­de en re­tro-vonds­te, van vi­niel­pla­te tot speel­se i­tems. Be­soek The Mushroom Farm, Kas­sier­weg 450 of ska­kel 072 394 2346.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.