K­ris­mis­boom

Tuis - - VARSIDEES -

’n K­ris­mis­roos bly ’n mooi ding en wie sou kon dink jy kan ’n K­ris­mis­boom daar­van maak? Be­gin met ’n o­a­se­vorm en rang­skik kris­mis­ro­se van e­ni­ge kleur rond­om – ons het groen ge­kies, maar jy kan ook wit ge­bruik of selfs die tra­di­si­o­ne­le pien­kes of blou­es. Vir ek­stra tref­krag, druk ’n paar a­ma­ril­lis­se tus­sen­in. >>

Dié boom­pie sal ook mooi i droog word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.