Geel­rys met ro­sy­ne

Tuis - - KERSFEES -

Ge­noeg vir: 8 Be­rei­dings­tyd: 5 mi­nu­te Gaar­maak­tyd: 35 mi­nu­te

• 30 ml elk o­lie en bot­ter • 1 ui, ge­kap • 1 duim vars gem­mer, ge­skil en ge­ras­per • 5 ml fyn ka­neel • 6 kar­de­mom­peu­le, ge­kneus • 3 ml fyn na­el­tjies • 1 ka­neel­stok­kie • 5 ml ris­sie­vlok­kies • 500 ml rou bas­ma­ti­rys • 1 li­ter hoen­der­af­trek­sel (tuis­ge­maak­te hoen­der­af­trek­sel gee meer geur) • 15 ml bor­rie • 125 ml ro­syn­tjies

Ver­hit die o­lie en bot­ter en braai die uie vir so­wat 10 mi­nu­te sta­dig oor ma­ti­ge hit­te tot sag en glan­send. Ver­min­der die hit­te en voeg die gem­mer, ka­neel, kar­de­mom, na­el­tjies, ka­neel en ris­sie by. Roer­braai vir so­wat ’n mi­nuut. Voeg die rys, af­trek­sel, bor­rie, ro­syn­tjies en sout na smaak by (ont­hou dat tuis­ge­maak­te af­trek­sel geen sout be­vat nie, ter­wyl poei­er­af­trek­sel heel­wat sout in het). Bring tot kook­punt, ver­laag die hit­te en laat prut met die dek­sel op tot die rys gaar is – so­wat 25 mi­nu­te. Voeg nog af­trek­sel of wa­ter by, in­dien no­dig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.