Oond­ge­roos­ter­de­groen­te-slaai

Tuis - - KERSFEES -

Ge­noeg vir: 8 Be­rei­dings­tyd: 30 mi­nu­te Gaar­maak­tyd: 20 mi­nu­te Oond­tem­pe­ra­tuur: roos­ter

• 1 groot bot­ter­skor­sie, in re­pe ge­sny • 2 rooi uie, in wig­gies ge­sny • 120 ml o­lyf­o­lie • 10 ml ge­kap­te roos­ma­ryn • 10 ml mos­terd­saad • 1 rooi brand­ris­sie, ge­kap • 10 ml bruin­sui­ker • 90 g ro­ket, ba­bas­pi­na­sie en bron­kors • 300 g ge­meng­de ta­ma­ties, ge­sny • 100 ml pe­kan­neu­te, ge­kap • bal­se­miek­stroop vir voor­sit 1 Sit die bot­ter­skor­sie­re­pe en ui­wig­gies in ’n oond­bak en drup die o­lyf­o­lie oor. S­prin­kel met die roos­ma­ryn as­ook mos­terd­saad, brand­ris­sie, bruin­sui­ker, see­sout­vlok­kies en swart­pe­per. Roos­ter in ’n warm oond tot goud­bruin en sag. 2 Sit die ro­ket, spi­na­sie en bron­kors in ’n groot plat bak en rang­skik die groen­te bo-op. S­prin­kel die ta­ma­ties en pe­kan­neu­te oor en drup bal­se­miek­stroop oor. >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.