S­pe­se­ry­koe­kies

(ge­ïn­spi­reer deur Deen­se pe­ber­nød­der) 1

Tuis - - KERSFEES -

G’n Kers­va­der kan dié heer­li­ke koe­kies saam met ’n glas melk weer­staan nie!

Maak: so­wat 30 koe­kies Be­rei­dings­tyd: 20 mi­nu­te Gaar­maak­tyd: 10 mi­nu­te per bak­sel Oond­tem­pe­ra­tuur: 180 °C

• 250 g sag­te bot­ter • 250 g strooi­sui­ker • 2 ei­ers • 5 ml elk fyn kar­de­mom, ka­neel • 2 ml neut • ’n knip­pie fyn na­el­tjies, wit­pe­per en sout • 4 x 250 ml koek­meel, en ’n bie­tjie ek­stra vir die uit­ro­l­op­per­vlak

Voor­ver­hit die oond en voer drie bak­pla­te uit met bak­pa­pier. Klits die bot­ter en sui­ker saam in ’n meng­bak tot lig en don­sig. Klits die ei­ers een vir een by tot goed ge­meng.

Sif die meel en spe­se­rye saam en meng dit kop­pie vir kop­pie by die ei­er­meng­sel in tot ’n werk­ba­re deeg vorm. Vir eg­te pe­ber­nød­der moet jy die deeg in ok­ker­neut­groot bal­le­tjies rol en op die bak­pla­te pak; jy kan die deeg ook op ’n meel­be­strooi­de op­per­vlak uit­rol en ster- of an­der vorms daar­in uit­druk.

Bak die koe­kies in ’n voor­ver­hit­te oond tot dit be­gin ver­kleur (so­wat 10–12 mi­nu­te). Laat dit vir om­trent 15 mi­nu­te in die bak­pla­te af­koel en ef­fens ver­hard. ’n Lig­te strooi­sel ver­sier­sui­ker bo-oor is ’n heer­li­ke ek­stra. >>

Na­dat ons ge­ëet het, sal ons vir ure lag en ge­sels tot

ou­nag toe. – Oluf

Rood (3) ge­niet haar spe­se­ry­koe­kie.

Ge­or­gie, die ge­sin se vier­voet-maat, wag vir ’n be­der­fie van die ta­fel af.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.