Deen­se frik­ka­del­le

Maak: 24 frik­ka­del­le • Be­rei­dings­tyd: 25 mi­nu­te Gaar­maak­tyd: 25 mi­nu­te

Tuis - - KERSFEES -

• 1 kg bees­maal­vleis • 125 ml droë brood­krum­mels • 1 groot ei­er • 60 ml ge­kap­te plat­blaar­pie­ter­sie­lie • 15 ml ge­kap­te vars dil­le • ½ wit ui, fyn­ge­kap of ge­ras­per • 2 ml neut 1 Meng die maal­vleis, brood­krum­mels, ei­er, pie­ter­sie­lie, dil­le, ui en neut, sout en pe­per na smaak tot net ge­meng. Rol die meng­sel in 24 frik­ka­del­le deur die vleis so min as moont­lik te han­teer. 2 Ver­hit die bot­ter en o­lie saam oor ma­ti­ge hit­te. Braai ’n paar frik­ka­del­le op ’n slag tot goud­bruin; skep dit met ’n gaat­jies­le­pel uit. 3 Klop die meel in die vet wat in die pan ag­ter­bly (as daar meer as 45 ml vet oor is, gooi die res af) en laat kook dit vir so­wat 30 se­kon­des ter­wyl jy aan­hou klop. Klop die melk en af­trek­sel ge­lei­de­lik by en laat kook tot die meng­sel ver­dik het; roer deu­ren­tyd. 4 Skep die frik­ka­del­le in die sous en laat kook dit vir 10 mi­nu­te oor ma­ti­ge hit­te tot deur­gaar. Sit die sappige frik­ka­del­le voor met kor­rel­mos­terd, ’n sprin­ke­ling gra­naat­pit­te of bos­bes­sie- of ’n an­der guns­te­ling-jel­lie en kool­slaai. • 30 ml elk o­lyf­o­lie en bot­ter • 15 ml kor­rel­mos­terd • 30 ml meel • 250 ml lou­warm melk • 250 ml warm hoen­der­af­trek­sel (ver­kies­lik tuis­ge­maak) • kor­rel­mos­terd en gra­naat­pit­te om voor te sit

Lea (4) ver­beel haar sy’s ’n tak­bok­kie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.