Bruin ge­ka­ra­mel­li­seer­de aar­tap­pels

Dié soet aar­tap­pels is ’n groot guns­te­ling op die E­ri­chsens se Kers­ta­fel saam met ge­braai­de vark.

Tuis - - KERSFEES -

Ge­noeg vir: 6 • Be­rei­dings­tyd: 20 mi­nu­te Gaar­maak­tyd: 25 mi­nu­te

1 Skil die aar­tap­pels; kook dit in wa­ter met ’n bie­tjie sout tot net sag. Drei­neer en druk droog met kom­buis­pa­pier. 2 Smelt nou die sui­ker of heu­ning oor lae hit­te; moet dit nie roer nie, an­ders sal dit kris­tal­li­seer. Kan­tel die pan, in­dien no­dig. 3 Wan­neer die sui­ker of heu­ning ge­smelt het en aan die kan­te be­gin kris­tal­li­seer, voeg die bot­ter by en roer tot dit ’n stro­pe­ri­ge meng­sel vorm. 4 Voeg die aar­tap­pels en ’n bie­tjie wa­ter by (in­dien die meng­sel be­gin styf word en klon­te vorm, draai net die hit­te ho­ër dat dit weer kan smelt). 5 Be­weeg die pan so­dat el­ke aar­tap­pel met die meng­sel be­dek kan word en kook dit vir so­wat 6–8 mi­nu­te. >> • 60 ml bot­ter • so­wat 30 ml wa­ter • so­wat 18 klein jong aar­tap­pels (min­stens drie per per­soon) • 60 ml sui­ker of heu­ning

Oluf en sy sus­ter, Ca­rien Prins­loo

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.