Ar­ti­sjok-en­ke­ker-ert­jie­slaai

Tuis - - KERSFEES -

Braai 250 g ge­hal­veer­de por­ci­ni-sam­pi­oe­ne bruin in o­lyf­o­lie en bot­ter. Voeg 1 blik elk ge­drei­neer­de ke­ker-ert­jies en can­nel­li­ni­boon­tjies by en meng deur. S­nip­per 80 g plat­blaar­pie­ter­sie­lie, ’n paar ment­bla­re en ge­ma­ri­neer­de ar­ti­sjok­kwar­te by. Rond af met sout en pe­per en ’n s­prin­kel ro­ket­bla­re.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.