Wat’s nuut?

Tuis - - RAAD -

Die al­ler­bes­te

Mon­ty & Me (van­af R47), die jong­ste toe­voe­ging tot die Mon­te­go-reeks, spog met die al­ler­bes­te be­stand­de­le, per­fek gaar­ge­maak. Die op­ti­ma­le pro­te­ïen- en vet­vlak­ke en die na­tuur­li­ke pro­bi­o­tie­se ve­sel af­koms­tig van ko­ring­se­mels sal jou hond se spys­ver­te­ring­stel­sel ’n hup­stoot gee, ter­wyl by­ge­voeg­de o­me­ga 6 sy vel en pels ek­sie-per­fek­sie sal hou. mon­te­go.co.za

Wys jy gee om

Die nuwe Pro­bio Pet Ca­re-reeks bied twee veel­sy­di­ge pro­duk­te: Co­at Ca­re kan daag­liks ge­bruik word as al­ter­na­tief vir sjam­poe of selfs ’n vol­waar­di­ge bad, want dit hoef nie af­ge­spoel te word nie; Pet O­dour A­way neu­tra­li­seer reu­ke en ver­wy­der vlek­ke weens troe­tel­die­re se glip­sies. Van­af R74. pro­bio.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.