AAs jy weg­gaan …

Tuis - - DEKLAE -

• Voor j jy die pad vat, sorg dat jou tuin­in­stand­hou­ding op da­tum is en al­le on­kruid uit­ge­trek is. • Groe­peer al jou pot­plan­te by­me­kaar so­dat dit mak­li­ker is vir ’n vriend om dit nat te maak. Jy kan ge­har­de huis­plan­te bui­te los, maar maak se­ker dat dit be­skut is teen di­rek­te son­lig, re­ën, ha­el en wind – skep ’n ty­de­li­ke skui­ling van ska­du­net. • Lang gras is ’n aan­dui­ding dat die huis­men­se weg is; re­ël dus dat jou gras ge­reeld ge­sny word. • Maak jou rand­ak­kers en strui­ke goed nat net voor jy met va­kan­sie gaan, en strooi ’n dik dek­laag van grow­we kom­pos of bas­splin­ters rond­om die plan­te. Dit sal help om die grond koel en klam te hou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.