Lud­wig Tas­ch­ner se roos­hoe­kie

Tuis - - DEKLAE -

Hoe laat ek ro­se uit my tuin lan­ger hou in ’n vaas? My tui­nier het van my ro­se te kort ge­sny – som­mi­ge reg bo die grond. Die mees­te het nuwe blaar­tjies ge­vorm, maar dit lyk of par­ty nie meer groei nie. Wat kan ek doen?

Som­mi­ge va­ri­ë­tei­te het nie le­wens­vat­ba­re o­gies op die ba­sis nie, en son­der o­gies wat uit­loop en bla­re vorm, sal die s­truik vrek. Ek­stra wa­ter en mis­stof sal die pro­bleem ver­er­ger. As jou ro­se nie bin­ne ’n maand nuwe groei toon nie, sal jy hul­le moet ver­vang.

Die roos­ken­ner Lud­wig Tas­ch­ner ant­woord le­ser­vrae en gee raad oor roos­sorg.

Die be­lang­rik­ste is dat jy die ro­se vin­nig in wa­ter moet sit, an­ders suig die sny­plek lug op wat ’n ver­sper­ring in die stam of bla­re kan ver­oor­saak en die blom laat ver­welk. Dra dus ’n em­mer wa­ter saam wan­neer jy ro­se pluk en los die em­mer met die blom­me daar­in vir ’n paar uur of oor­nag in ’n koel ver­trek.

Moe­nie ro­se pluk as die knop­pe nog styf toe is nie, want dit sal nie be­hoor­lik oop­gaan nie. Kies eer­der ro­se met half-oop knop­pe. Voeg ’n le­pel a­syn by die wa­ter wan­neer jy die ro­se rang­skik – dit sal keer dat al­ge vorm en die blom­me se leef­tyd ver­kort.

My ro­se loop deur on­der poei­er­meel­dou, en spuit­mid­dels help nie.

Die mees­te ro­se is dees­dae re­de­lik be­stand teen poei­er­meel­dou; dit be­te­ken daar is ’n die­per­lig­gen­de pro­bleem met jou ro­se wat spuit­mid­dels nie kan op­los nie – en dis ge­woon­lik ’n te­kort aan wa­ter. ’n Te­kort aan wa­ter maak toe­stan­de i­de­aal vir poei­er­meel­dou­spo­re om die bla­re bin­ne te dring. Maak jou ro­se min­stens een keer per week vir ’n uur nat, of twee keer per week vir 30– 40 mi­nu­te; moe­nie el­ke dag net ’n bie­tjie wa­ter gee nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.