Rond­rits in De­sem­ber

Tuis - - DEKLAE -

3: FRANSCH­HOEK Hout­struk­tu­re in jou tuin

Stap saam deur Ba­by­lon­sto­ren se groen­te­tuin om die ver­skil­len­de hout­struk­tu­re te be­sig­tig – ra­me vir groen­te wat rank, ge­weef­de ran­de en prag­ti­ge skerms – en leer hoe om dit self te maak. Dié werk­ses­sie word aan­ge­bied deur Gil­les Guil­lot, die hoof­tui­nier by P­ri­euré d’Or­san in Frank­ryk. Tyd: 10:00–16:00. Kos­te: R450 per per­soon (sluit mid­dag­e­te in). Na­vrae of be­spre­kings: Bel Bron­wyn­ne of Dei­d­re by 021 863 3852.

6: P­RE­TO­RIA Roos­toer

Kom stap saam met Lud­wig Tas­ch­ner deur ver­skeie roos­tui­ne in die Mooi­kloof-a­rea in P­re­to­ria. Tyd: Die bus ver­trek om 08:30 van­af Lud­wig’s Ro­se Farm en keer 13:00 te­rug. Kos­te: R330 (piek­niek-mid­dag­e­te in­ge­sluit). Na­vrae en be­spre­kings: Bel Pe­tri­sia by 012 544 0144 of stuur ’n e-pos na pe­tri­[email protected]­wigs­ro­ses.co.za.

10: KAAP­STAD Praat­jies by Kir­sten­bosch

Pe­ter S­teyn, ’n vo­ël­lief­heb­ber, ver­tel meer van die merk­waar­di­ge kei­ser­pik­ke­wy­ne. Plek: San­lam­saal, Hek 2, Kir­sten­bosch. Tyd: 10:30. Kos­te: Toe­gangs­geld tot Kir­sten­bosch Bo­ta­nie­se Tuin (R45 per vol­was­se­ne) is van toe­pas­sing, maar die praat­jie is gra­tis. Na­vrae: Bel Cathy Ab­bott by 021 465 6440.

12–14: KAAP­STAD Bon­sai-s­kou

Kom ver­lus­tig jou in meer as 100 voor­beel­de van dié an­tie­ke kuns­vorm, en leer hoe om ’n bon­sai-boom­pie te ont­werp en ver­sorg. Plek: San­lam­saal in die Kir­sten­bosch Bo­ta­nie­se Tuin. Tyd: 09:00–17:00 daag­liks. Kos­te: Toe­gangs­geld tot Kir­sten­bosch Bo­ta­nie­se Tuin (R45 per vol­was­se­ne), maar die s­kou is gra­tis. Na­vrae: Bel To­ny Bent by 083 230 5348 of Doro­thy Franz, 021 797 8972, of be­soek

ca­pe­bon­sai­kai.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.