KOOP SÓ

Soek jy daar­die spe­si­a­le iets of ’n ou­li­ke ge­skenk wat met die hand ge­maak is? Daar is nie ’n be­ter plek as lo­cal­fair se aan­lyn­win­kel nie.

Tuis - - AGTERBLAD -

1 Klik rond en ver­lus­tig jou in al die prag­ti­ge i­tems by lo­cal­fair.co.za. 2 Klik op dies waar­van jy hou en sit dit in jou mand­jie. 3 Klik op die win­kel­mand­jie regs bo op die skerm om te be­taal wan­neer jy klaar is. 4 As jy reeds by lo­cal­fair.co.za ge­re­gis­treer het, sal jy ge­vra word om aan te meld. As dit jou eer­ste ko­pie is, moet jy eers re­gis­treer. 5 In­dien jy wil, kan jy eers op “cal­cu­la­te ship­ping” klik om te sien wat die af­le­we­rings­kos­te gaan wees. 6 Na jy be­taal het, sal jy ’n e-pos met jou be­stel­nom­mer ont­vang. Baie van die i­tems word op be­stel­ling ge­maak en dit neem dus nie al­tyd ewe lank nie. Kon­tak ge­rus die be­trok­ke ver­ko­pers om uit te vind pre­sies hoe lank dit gaan neem.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.