OP DIE KAS­SIE

Tuis - - DAGBOEK -

’n Nu­we reeks, W­hat the Neig­hbours Did, van­af 2 Fe­bru­a­rie op The Ho­me C­han­nel (ka­naal 176 op DStv), gaan oor huis­ei­e­naars wat hul ei­en­dom­me wil op­knap, maar in­spi­ra­sie kort. Die aan­bie­der, A­man­da Lamb, neem hul­le dan na soort­ge­ly­ke hui­se in hul buurt so­dat hul­le die po­ten­si­aal van hul eie hui­se kan sien. En dan volg ’n ge­daan­te­ver­wis­se­ling!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.