Wat sal hul­le vol­gen­de keer an­ders doen? 1 Meer han­de­ar­beid kry vir groot ta­ke soos mu­re uit­slaan. Dis een­vou­dig net te veel werk om al­leen aan te pak. 2 Maak meer tyd vir net saam­wees as man en vrou – huis reg­maak is nie al­les nie. Vloer­plan

Tuis - - REGRUKMET FLAIR -

Verf­kleu­re Du­ne Grass (kom­buis en leef­ver­trek) en Por­to­bel­lo (hoof­slaap­ka­mer) van Plascon Vloe­re Cool­cre­te van Ti­le and Floor Ca­re (kleur Cob­bles­to­ne) reg­deur die huis Kom­buis­kas­te Su­pa­wood, ge­koop en laat saag by Tim­ber­ci­ty Kom­buis­blaaie Ma­ho­ga­ny­gra­niet verskaf en ge­ïn­stal­leer deur Vel­vet S­to­ne Gra­ni­te & Mar­ble Lig­te Self ge­maak en ge­verf met Rust Paint van Ha­bi­tat

Ti­le Mec­ca CTM

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.