Van lelike eend­jie na swaan

Tuis - - REGRUKMET FLAIR -

Om­dat Ma­ri­an­ne en Fran­cois hul huis se oor­spronk­li­ke ka­rak­ter wou her­stel, was een van hul groot­ste ta­ke om al die hout­werk – vloe­re, se­we ge­verf­de bin­ne­deu­re, 10 groot skuif­ven­ster­ra­me en trap – af te skuur.

Die huis het ook om­vat­ten­de lood­gie­ters- en e­lek­trie­se werk no­dig ge­had. En dan moes hul­le ’n plan maak met die lae pla­fon­ne op die boon­ste ver­die­ping, wat maar 1,8 m hoog was.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.