Die pro­bleem

Tuis - - RAAD -

Mag­da N­öthna­gel van Dur­ban­vil­le skryf Hoe kan ek die mu­re in dié ver­trek op­vro­lik? Ek sal hou van stre­pe met kon­tras­te­ren­de ge­raam­de fo­to’s en kuns­wer­ke. As ek stre­pe op die hoof­muur verf, moet ek ook stre­pe op die kom­buis­ei­land verf? Ek wil die aan­dag weg­lei van die aak­li­ge ven­ster en lug­ver­sor­ger. En kan ek ’n staan­lamp vir be­lig­ting ge­bruik?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.