Voor

Tuis - - RAAD -

Ver­wy­der so­veel as moont­lik van die skil­fe­ren­de verf met ’n skra­per. Skuur plek­ke waar die verf nie af­kom nie met s­kuur­pa­pier; be­gin met 60-g­rint en her­haal met 100-g­rint om al die skil­fers en vui­lig­heid af te kry. 2 Maak se­ker die op­per­vlak is heel­te­mal glad voor­dat jy die nu­we on­der­laag aan­verf. Huur ’n skuur­ma­sjien vir groot a­re­as. Dis be­lang­rik dat die he­le op­per­vlak ge­skuur word, an­ders kan heg­ting ’n pro­bleem wees – net een on­ge­skuur­de kol­le­tjie kan al jou han­de­werk on­ge­daan maak. Vee of stof­suig al die los stuk­kies verf en stof op. 3 Vul gaat­jies of on­ge­lyk plek­ke in die vloer­op­per­vlak met ’n vul­stof soos Men­dall 90 – s­meer dit met ’n skra­per aan (die vul­stof word vin­nig droog). Skuur dan ge­lyk, in­dien no­dig. 4 Verf nou ’n wa­ter­ba­sis-on­der­laag oor die se­ment­vloer (wa­ter­ba­sis­verf word vin­nig droog). Be­lang­rik Volg die ver­vaar­di­ger se aan­wy­sings. In­dien die verf ná jou eer­ste laag steeds deur­slaan, wend ’n twee­de laag aan. 5 Wag tot die on­der­laag uit­ge­droog het en verf dan die stoep met ’n rol­ler in die kleur van jou keu­se – ons het Plascon G­rey Fox ge­bruik. Voeg Grip Ad­di­ti­ve van Plascon by jou verf as jy die op­per­vlak gly­vas wil maak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.