Inkopielys

Tuis - - DOEND ITSELF -

• 38 x 114 mm-SA den­ne­hout­plan­ke, soos volg ge­saag: d­rie x 550 mm (ba­sis­stut­te) d­rie x 850 mm (rug­stut­te) t­wee x 390 mm (arm­leu­ning) vier x 670 mm (arm­leu­ning en a­fron­ding) vyf x 1 300 mm (ba­sis en boon­ste rug­plank)

een x 1 220 mm (rug­leu­ning) • 50 x 76 mm-SA den­ne­hout­plan­ke, ge­saag in:

t­wee leng­tes van 1 500 mm (dra-stut­te) • twin­tig 6 mm x 60 mm-spoor­skroe­we • vyf­tig 6 mm x 75 mm-spoor­skroe­we • 1 blik­kie Woodoc 30-ver­nis • 80-g­rint-s­kuur­pa­pier • 6 mm-ket­ting (10 me­ter) • vier U-vor­mi­ge 6 mm-harp­bou­te

Ge­reed­skap

• koord­lo­se boor en 4 mm-boor­punt • 16 mm-plaat­boor­punt • 10 mm-sok en ra­tel­sleu­tel • fi­guur­saag • maat­band • pot­lood • win­kel­haak

Pro­jek­no­tas

• Maak al­tyd se­ker dat jou plan­ke haaks is. • Dis be­lang­rik om gids­ga­te te boor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.